Dewald Wasserfal gesels oor sy Augustus enkelsnit "So sterk soos 'n vrou" {KLANKtoets met Cyril}
13:13 Mon, 12 Aug 2019
Dewald Wasserfal gesels oor sy Augustus enkelsnit "So sterk soos 'n vrou" {KLANKtoets met Cyril}  | News Article
Luister hier na die jongste enkelsnit van Dewald, asook, wat hy als te sê het oor waar die liedjie begin het en wat dit vir hom beteken.


>> luister hier



Cookies help us deliver our services. By using our site, you agree to our use of cookies. Tell me more