At Lunch
@Lunch - Lush 2.0 - Francois van Coke deel 1 en deel 2─── 13:08 Wed, 05 Apr 2017
Van Coke gesels oor sy optrede by Lush2.0, sy jongste album, en deel ook groot nuus oor Fokofpolisiekar. Luister of Laai Af.
Deel 1
- Hoor wat jy van sy optrede by Lush 2.0 kan verwag.
- Hy gesels oor sy nuwe album ... "Hierdie is die lewe" Feb 2017 vrygestel.
- Hy vertel ook die storie van die song ... "Dit raak beter"
Deel 2
- Hoor wat gesels Francois oor die enkelsnit, Die Wêrels is mal, wat 11 April vrygestel gaan word.
- Ringo sy hond gaan orals saam.
- Nuus oor Fokofpolisiekar.
http://www.francoisvancoke.co.za/