Rugby
Owen Kock gesels met Jimmy Stonehouse oor die Barbarians se eerste wedstryd teen Engeland─── 13:08 Tue, 12 Jun 2012

Owen Kock
Bloemfontein. - Terwyl die Engelse span more vir plek in die Toets-span vir Saterdag se tweede Toets teen die Springbokke speel, het die Suid-Afrikaanse Barbarians Suid-span ander planne met die besoekers.
Die spanne pak mekaar more op GWK Park in Kimberley, en hardlooprugby kan verwag word as daar na die afrigter van die Baabaas, Jimmy Stonehouse geluister word. Ek het vandag met hom gesels oor die belangrike wedstryd vir sy spelers en wat dit vir hul loopbane kan beteken....
Owen Kock gesels met Jimmy Stonehouse oor die Barbarians se eerste wedstryd teen Engeland: