On Now
Weekends 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 Opstaan with Anny
Listen Live Streams

Press Office

OFM returns as media partner for Central SA sports teams

───   08:25 Thu, 11 Apr 2024

OFM returns as media partner for Central SA sports teams | News Article

OFM, Central South Africa's leading radio station, is thrilled to announce its renewed partnership with some of the region's most esteemed sports teams.

As the heartbeat of sports coverage in the area, OFM will continue to serve as the official media partner for the Cheetahs, the Leopards, the Griquas, the Knights, and the North West Dragons in 2024.

According to Anchen Lintvelt, OFM marketing and sales manager, OFM is the biggest supporter and fan of our provincial rugby and cricket teams: “It is an honour to be able to assist these teams by driving their marketing and advertising campaigns on OFM and to build a bigger fan base for all of them. We are proud to be associated and will keep on supporting them and informing our listeners of all they need to know about their home and away games, and their performances.”

This partnership reaffirms OFM's commitment to promoting and supporting local sports excellence across Central South Africa. Through comprehensive coverage, live broadcasts, and exclusive interviews, OFM remains dedicated to bringing fans closer to the action and celebrating the achievements of these outstanding teams.

The Cheetahs, known for their ferocious determination on the rugby field, will once again benefit from OFM's extensive reach and dedicated sports programming. Similarly, the Leopards, the Griquas, the Knights, and the North West Dragons can count on OFM to amplify their presence and showcase their talent to audiences far and wide.

OFM’s CEO, Nick Efstathiou, says: “OFM, the heartbeat of our passion, resonates with the spirit of the sports teams we invest in. As dedicated media partners, supporters, and fans, we amplify the roar of triumph, the rhythm of unity, and the melody of victory. Together, we create a symphony of excellence on radio, on and off the field, for all our teams we support in Central South Africa.”

With this renewed collaboration, OFM reaffirms its position as the go-to destination for rugby and cricket enthusiasts, offering unparalleled coverage and insights into the region's sporting landscape.

For more info, contact marketing@ofm.co.za.


OFM weer mediavennoot van Sentraal SA se sportspanne

OFM, Sentraal Suid-Afrika se voorste radiostasie, is verheug om sy hernude vennootskap met van die streek se mees gewaardeerde sportspanne aan te kondig. As die hartklop van sportdekking in die uitsaaigebied, sal OFM in 2024 steeds dien as die amptelike mediavennoot vir die Cheetahs, die Luiperds, die Griekwas, die Knights asook die North West Dragons.

Volgens Anchen Lintvelt, OFM se bemarkings- en verkoopsbestuurder, is OFM die grootste ondersteuner van ons provinsiale rugby- en krieketspanne: “Dit is ’n eer om hierdie spanne te kan bystaan, deur hul bemarkings- en advertensieveldtogte op OFM te dryf en om ’n groter ondersteuningsbasis vir hulle almal te bou. Ons is trots daarop om met hulle geassosieer te word en sal aanhou om hulle te ondersteun en ons luisteraars in te lig oor alles wat hulle moet weet oor hul tuis- en wegwedstryde.”

Hierdie vennootskap bevestig OFM se verbintenis tot die bevordering en ondersteuning van plaaslike sportuitnemendheid regoor Sentraal-Suid-Afrika. Deur omvattende dekking, regstreekse uitsendings en eksklusiewe onderhoude bly OFM toegewyd daaraan om aanhangers nader aan die aksie te bring en die prestasies van hierdie uitstaande spanne te vier.

Die Cheetahs, bekend vir hul vasberadenheid op die rugbyveld, sal weer voordeel trek uit OFM se uitgebreide reikwydte en toegewyde sportprogramme. Net so kan die Luiperds, die Griekwas, die Knights en die North West Dragons op OFM staatmaak om hul teenwoordigheid te versterk en hul talent aan gehore wyd en syd ten toon te stel.

OFM se HUB, Nick Efstathiou, sê: “OFM, die hartklop van ons passie, resoneer met die gees van die sportspanne waarin ons belê. As toegewyde mediavennote, ondersteuners en aanhangers, versterk ons die brul van triomf, die ritme van eenheid en die melodie van oorwinning. Saam skep ons ’n simfonie van uitnemendheid op radio, op en van die veld af, vir al ons spanne wat ons in Sentraal-Suid-Afrika ondersteun.”

Met hierdie hernude samewerking bevestig OFM sy posisie as die ideale bestemming vir rugby- en krieket-entoesiaste, wat ongeëwenaarde dekking en insigte in die streek se sportlandskap bied.

Vir meer inligting, kontak marketing@ofm.co.za.


Why OFM

OFM, the Sound of Your Life, is Central South Africa’s premier commercial radio station, offering a mix of music, news, and entertainment. The station celebrates 38 years in the broadcasting industry this year. OFM is part of the Central Media Group, with its head office in Bloemfontein.

The station serves the affluent SEM 7-10 economically active marketplace with a broadcast footprint across the Free State, Northern Cape, southern Gauteng and North West. OFM is synonymous with the people of Central South Africa and includes a full spectrum of listeners, from urban working moms and dads to corporate professionals, as well as rural communities and agricultural producers.

The station has an incredibly loyal and supportive audience. OFM enjoys one of the highest occurrences of time spent listening to the radio in South Africa. This is achieved by the station’s great music offerings – such as playing listeners their favourite songs on the Request Network and counting down Central South Africa’s 30 biggest hits on the Central SA Top 30.

OFM offers several niche features – including a dedicated agricultural programme with three additional agricultural news updates a day, as well as a dedicated business programme.

Sport is close to OFM listeners’ hearts and is what brings much of Central South Africa together. The station is a proud partner, sponsor, and supporter of the Cheetahs, Griquas and Leopards rugby teams as well as the Knights, Heat and Dragons cricket teams. OFM is committed to living the real good life, while at the same time helping Central South Africans to live their best lives.


Waarom OFM

OFM, die klank van jou lewe, is Sentraal-Suid-Afrika se voorste handelsradiostasie, wat ’n verskeidenheid musiek, nuus en vermaak bied. Die stasie vier vanjaar reeds 38 jaar in die uitsaaiwese. OFM is deel van die Central Media Group, met sy hoofkantoor in Bloemfontein.

Die stasie bedien die welvarende SEM 7-10 ekonomies aktiewe mark met ’n uitsaaigebied wat die Vrystaat, Noord-Kaap, Suid-Gauteng en Noordwes insluit. OFM is sinoniem met die mense van Sentraal Suid-Afrika, en sluit ’n volle spektrum van luisteraars in, van stedelike werkende ouers, tot korporatiewe professionele persone, sowel as landelike gemeenskappe en landbouprodusente.

Die stasie het ’n ongelooflike lojale en ondersteunende gehoor. OFM se luisteraars spandeer van die meeste tyd wat luisteraars in Suid-Afrika spandeer om radio te luister. Dit word bereik deur die stasie se gepaste musiekaanbiedinge – luisteraars kan hul gunstelingliedjies op die Request Network versoek en op Saterdae kan hulle inskakel om saam Sentraal-Suid-Afrika se 30 grootste treffers op die Central SA Top 30 af te tel.

OFM bied verskeie nisprogramme aan – insluitend ’n toegewyde landbouprogram met drie bykomende landbounuusopdaterings per dag, asook as ’n toegewyde sakeprogram.

Sport lê OFM-luisteraars na aan die hart en dit is wat baie Sentraal-Suid-Afrikaners byeenbring. Die stasie is ’n trotse vennoot, borg en ondersteuner van die Cheetahs-, Griekwas- en Luiperds-rugbyspanne, asook die Knights-, Heat- en Dragons-krieketspanne. OFM is daartoe verbind om die waarlike goeie lewe te lei, en terselfdertyd Sentraal-Suid-Afrikaners te help om hul beste lewens te lei.

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.