On Now
Weekdays 05:00 - 06:00
The Agri Hour Oscar
NEXT: 06:00 - 09:00 The Good Morning Breakfast with James
Listen Live Streams

Press Office

Win the ultimate backyard braai experience!

───   09:24 Fri, 26 Aug 2022

Win the ultimate backyard braai experience! | News Article

#OFMFridayBraaidays are back on The Sound of Your Life this September with a chance to win the ultimate backyard braai experience for family and friends!

During Heritage Month, OFM will dedicate every Friday to that one thing that brings everybody together - a braai! 

The OFM team will spend Fridays at businesses in Central South Africa with our ‘Braai Buddies’ – Shandor Potgieter and Sam Ludidi – ready to entertain patrons with their braai skills.

OFM’s Mid-Morning Magic with Yolanda Maartens will broadcast live 9:00 – 12:00, with the party continuing with Potgieter and Ludidi, 12:00 – 15:00.

During this time, listeners who make their way to the event and spend R350 or more at the participating business, will go into the draw to win the ultimate backyard braai for 20 guests hosted by OFM presenters at the lucky winner’s premises on 8 October 2022.

"We're excited to come out and meet our listeners face to face again. It's really special considering that we as presenters share their space, through our broadcasts each day, and during events like these, they in turn share our space and we really get to know them better. What a privilege to serve in this way," explains Braai Buddy Shandor Potgieter, the host of OFM's Good Morning Breakfast show.

The Ultimate Backyard Braai Experience prize includes not only food and drinks, but will also see OFM’s presenters behind the decks as well as the grill.

"What an amazing prize. We can't wait to get behind the grill, spin the decks and bring the ‘gees’ to create an unforgettable experience for our grand-prize winner! Really looking forward to it - it's going to be one to remember," says Braai Buddy Sam Ludidi, the OFM Good Morning Breakfast sport presenter and Central SA Top 30 chart show host.

OFM will draw one finalist at each #OFMFridayBraaiDays activation, who will also be awarded with a R1000 grocery voucher.

The grand prize winner will be announced on Monday, 3 October 2022.

#OFMFridayBraaiDays 2022 - Five Fridays; Five Business Braais; Five finalists - One Ultimate Backyard Braai!

ENDS


Wen ‘n ‘Ultimate Backyard Braai Experience’

#OFMFridayBraaidays is terug op Die Klank van Jou Lewe hierdie September met 'n kans om ‘n uithaler braai-ervaring by jou huis vir familie en vriende te wen!

Tydens Erfenismaand sal OFM elke Vrydag toewy aan daardie een ding wat almal bymekaar bring - 'n braai! 

Die OFM-span sal Vrydae by ondernemings in Sentraal-Suid-Afrika kuier met ons 'Braai Buddies' - Shandor Potgieter en Sam Ludidi - gereed om klante met hul braaivaardighede te vermaak.

OFM se Mid-Morning Magic met Yolanda Maartens sal regstreeks 9:00 – 12:00 uitsaai, met die partytjie wat voortgaan met Maartens, Potgieter en Ludidi, 12:00 – 15:00.

Luisteraars wat gedurende hierdie tyd die geleentheid bywoon en R350 of meer by die deelnemende besigheid spandeer, gaan in die trekking om die grootprys van ‘n braai vir 20 gaste te wen wat deur OFM-aanbieders by die gelukkige wenner se huis op 8 Oktober 2022 aangebied word.

"Ons is opgewonde om uit te kom en ons luisteraars weer van aangesig tot aangesig te ontmoet. Dit is regtig spesiaal as in ag geneem word dat ons as aanbieders hul ruimte, deur ons uitsendings, elke dag deel en tydens geleenthede soos hierdie, deel hulle weer ons ruimte en ons leer ken hulle beter. Wat 'n voorreg om op hierdie manier te dien," verduidelik Braai Buddy Shandor Potgieter, die gasheer van OFM se Good Morning Breakfast-program.

Die ‘Ultimate Backyard Braai Experience’-prys sluit nie net kos en drinkgoed in nie, maar sal ook OFM se aanbieders agter die musiekfabriek sowel as die rooster sien.

"Wat 'n ongelooflike prys. Ons kan nie wag om die grootpryswenner te vermaak en te onthaal om 'n onvergeetlike ervaring te skep nie! Ons sien regtig uit daarna - dit gaan een wees om te onthou," sê Braai Buddy Sam Ludidi, die OFM Good Morning Breakfast-sportaanbieder en Central SA Top 30-programaanbieder.

OFM trek een finalis by elke #OFMFridayBraaiDays-geleentheid, wat ook met 'n R1000-kruideniersware-koopbewys beloon sal word.

Die grootpryswenner sal op Maandag, 3 Oktober 2022 aangekondig word.

#OFMFridayBraaidays 2022 - Vyf Vrydae; Vyf Besigheidsbraaie; Vyf finaliste - Een Uithaler Braai!

EINDIG


Why OFM

OFM, the Sound of Your Life, is Central South Africa’s premier commercial radio station, offering a mix of music, news, and entertainment. The station celebrated 35 years in the broadcasting industry in 2021. OFM is part of the Central Media Group, with its head office in Bloemfontein, and a satellite studio in Welkom.

The station serves the affluent SEM 7-10 economically active marketplace with a broadcast footprint across the Free State, Northern Cape, southern Gauteng and North West. OFM is synonymous with the people of Central South Africa, and includes a full spectrum of listeners, from urban working moms and dads to corporate professionals, as well as rural communities and agricultural producers.

The station has an incredibly loyal and supportive audience. OFM enjoys one of the highest occurrences of time spent listening to the radio in South Africa. This is achieved by the station’s great music offerings – such as playing listeners their favourite songs on the Request Network and counting down Central South Africa’s 30 biggest hits on the Central SA Top 30.

OFM offers several niche features – including a dedicated agricultural programme with three additional agricultural news updates a day, as well as a dedicated business programme with two additional economic news updates throughout the day.

Sport is close to OFM listeners’ hearts and is what brings much of Central South Africa together. The station is a proud partner, sponsor, and supporter of the Cheetahs, Griquas and Leopards rugby teams. OFM is committed to living the real good life, while at the same time helping Central South Africans to live their best lives.


Waarom OFM

OFM, die klank van jou lewe, is Sentraal-Suid-Afrika se voorste kommersiële radiostasie, wat ’n verskeidenheid musiek, nuus en vermaak bied. Die stasie het in 2021, 35 jaar in die uitsaaiwese gevier. OFM is deel van die Central Media Group, met sy hoofkantoor in Bloemfontein, en 'n satellietateljee in Welkom.

Die stasie bedien die welvarende SEM 7-10 ekonomies aktiewe mark met 'n uitsaaigebied wat die Vrystaat, Noord-Kaap, Suid-Gauteng en Noordwes insluit. OFM is sinoniem met die mense van Sentraal Suid-Afrika, en sluit 'n volle spektrum van luisteraars in, van stedelike werkende ouers, tot korporatiewe professionele persone, sowel as landelike gemeenskappe en landbouprodusente.

Die stasie het 'n ongelooflike lojale en ondersteunende gehoor. OFM se luisteraars spandeer van die meeste tyd wat luisteraars in Suid-Afrika spandeer om radio te luister. Dit word bereik deur die stasie se gepaste musiekaanbiedinge – luisteraars kan hul gunstelingliedjies op die Request Network versoek en op Saterdae kan hulle inskakel om saam Sentraal-Suid-Afrika se 30 grootste treffers op die Central SA Top 30 af te tel.

OFM bied verskeie nisprogramme aan – insluitend 'n toegewyde landbouprogram met drie bykomende landbounuusopdaterings per dag, sowel as 'n toegewyde besigheidsprogram met twee bykomende ekonomiese nuusopdaterings deur die loop van die dag.

Sport lê OFM-luisteraars na aan die hart en dit is wat baie Sentraal-Suid-Afrikaners bymekaar bring. Die stasie is 'n trotse vennoot, borg en ondersteuner van die Cheetahs-, Griekwas- en Luiperds-rugbyspanne. OFM is daartoe verbind om die regte goeie lewe te lei, en terselfdertyd Sentraal-Suid-Afrikaners te help om hul beste lewens te lei.

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.