Traffic Alerts
Wolkwekers se brood aan albei kante gebotter
SABRINA DEAN
08:58 (GMT+2) Fri, 17 Mar 2017
Wolkwekers se brood aan albei kante gebotter  | News Article
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, was gister by die Vrystaatse tak van die Nasionale Wolkwekersvereniging (NWKV) se jaarkongres waar sy met provinsiale voorsitter, Cobus de Jager, gesels het kort nadat hy vir nog ‘n termyn herverkies is.


Hy sê dit voel goed om steeds deel te wees van die belangrike werk wat deur die organisasie gedoen word. Hy gesels ook oor die vooruitsigte vir die wolbedryf:


Podcasts

Related Articles: