On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Podcasts

Oranjerivier Wynkelders het beste witwyn in Suid-Afrika

───   SABRINA DEAN 13:59 Tue, 01 Mar 2016

Oranjerivier Wynkelders het beste witwyn in Suid-Afrika | News Article

Oranjerivier Wynkelders se Colombard-wyn is verlede week aangewys as die voorste witwyn in Suid-Afrika tydens die jaarlikse SAA-wyntoekennings, die bekende wynkompetisie geborg deur die nasionale lugredery.

OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, het met ORC se bemarkingsbestuurder, Koos Visser, gesels oor die prestasie.

Hy vertel dit is vir hulle ‘n groot mylpaal om met ‘n wyn wat in die Noord-Kaap geproduseer word, só ‘n toekenning te verwerf. Hy sê die Noord-Kaap is werklik een van die mees unieke wynproduseringstreke in die wêreld.


Podcasts

Oranjerivier Wynkelders het beste wit wyn in Suid-Afrika:

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.