On Now
Weekdays 18:00 - 19:00
OFM Business Hour Olebogeng
NEXT: 19:00 - 23:00 OFM Nights with Laurika
Listen Live Streams

OFM Nights

OFM Loopbaanfokus: Geoktrooieerde rekenmeesterskap

───   14:08 Thu, 24 Jun 2021

OFM Loopbaanfokus: Geoktrooieerde rekenmeesterskap | News Article

Skakel in vir Loopbaanfokus met NWU, Maandae tot Vrydae om 19:30 op OFM Nights, wanneer alumni van die Noordwes-Universiteit hul kennis oor loopbane van grafiese ontwerp tot geoktrooieerde rekenmeesterskap deel.

OFM Loopbaanfokus word moontlik gemaak deur Noordwes-Universiteit. Vir meer inligting, besoek http://www.nwu.ac.za.  Noordwes-Universiteit – dit begin alles hier!

Vanaand het Renaldo Schwarp met Liaan Kretzschmar oor haar loopbaan as geoktrooieerde rekenmeesters gesels.

Luister na die volledige potgooi hier: 

Luister na NWU-geoktrooieerde-rekenmeester-dosent, Jacqui-Lyn McIntyre-Louw  se raad hier:

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.