OFM Business
Risikodekking as een van die 4 pilare─── 20:32 Thu, 28 Jan 2021
Finansiële adviseur, Marius Ferraire, gesels hierdie week oor een van die vier pilare van finansiële beplanning, risikodekking, en verduidelik wat jy alles in gedagte moet hou wanneer jy jou beplanning doen.
Hy verduidelik onder andere hoe jy ‘n plan by jou omstandighede kan aanpas.
Risikodekking as een van die 4 pilare: