On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

Central SA

Nuwe minimum-loon wek kommer in landbougemeenskappe

───   09:39 Wed, 09 Feb 2022

Nuwe minimum-loon wek kommer in landbougemeenskappe | News Article

Die Departement van Indiensneming en Arbeid se aankondiging dat die Nasionale Minimumloon met 6,9% verhoog gaan word, het kommer in die landboubedryf gewek.

Die minimumloon word van die begin van volgende maand af van R21,69 tot R23,19 verhoog. 

Kenners in die landboubedryf sê hulle is bekommerd oor die vermoë van baie boere om die lone te bekostig en hoe dit werkskepping gaan beïnvloed. 

LEES: New minimum wage for domestic workers on the cards

Boere moes reeds insetkoste absorbeer, wat wissel van kunsmis, brandstofpryse, elektrisiteitsprysstygings en die dubbelsyferverhoging van die minimumloon in 2021.


OFM-nuus/Mia-Leigh Cloete



@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.