Senwes Grainlink: Hier is jou jongste Safex-pryse
07:12 Mon, 17 Feb 2020
Senwes Grainlink: Hier is jou jongste Safex-pryse | News Article
Die Safex-pryse op OFM word moontlik gemaak deur Senwes Grainlink, waar innoverende oplossings vir al jou graanbemarkings- en bergingsbehoeftes deur 18 graanbemarkingskantore en 68 silo-komplekse aangespreek word. Senwes Grainlink – breek nuwe grond.


In hierdie insetsel praat 'n graanbemarker, Frans Dreyer, met OFM se Pieter Venter.


Sien onderstaande PODCAST


Luister weeksdae van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins. Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar ‘n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.


OFM-nuus


Podcasts

:


Related Articles:


  Visit the official Covid-19 Portal  More Information
Visit the official Covid-19 Portal
;
Cookies help us deliver our services. By using our site, you agree to our use of cookies. Tell me more