Jong plaasseun se droom word waar by megaboerderye in Limpopo
CHRISTAL-LIZE MULLER
07:00 Wed, 09 Oct 2019
Jong plaasseun se droom word waar by megaboerderye in Limpopo | News Article
Peet Pretorius, Sandra Basson (Reach for a Dream) en Maryke Pretorius. FOTO: Christal-Lize Muller
Klein Peet Pretorius, ‘n kankerlyer, se droom om ‘n mega-boerdery te besoek is onlangs danksy die Reach for a Dream-stigting bewaarheid.


Sandra Basson, droom-koördineerder van dié liefdadigheidsorganisasie, was verantwoordelik om sy en drome van ander kinders met lewensbedreigende siektes te bewaarheid. Dawie Maree, hoof van landbou-inligting en bemarking by FNB, het ook ‘n rol gespeel om Peet se droom te bewaarheid. OFM-nuus se Christal-Lize Muller praat met hulle.

Peet, die agtjarige boerseun van Odendaalsrus in die Vrystaat, se ma Maryke, sê hy is in die stadium in remissie nadat kanker by hom gediagnoseer is. Peet is dit eens dat sy droom inderdaad verwesenlik is toe hy die Mahela-sitrusboerdery en die ZZ2-tamatieboerdery in Limpopo besoek het.


OFM-nuus 


Related Articles:

Cookies help us deliver our services. By using our site, you agree to our use of cookies. Tell me more