Agri Hour
OVK-wolmarkverslag: Australiese mark bly onveranderd─── 06:33 Fri, 20 Sep 2019
Dié wolmarkverslag word moontlik gemaak deur OVK. Besoek OVK se webblad by ovk.co.za vir spesiale promosies, inligting oor veilings, weeklikse graanverslae en vele meer. OVK - saam bereik ons meer.
Heinrich Victor, operasionele bestuurder van vesel by OVK, sê daar was nie vandeesweek 'n nasionale wolveiling in Port-Elizabeth gewees weens 'n konverensie in China. Dié geleentheid is die vertoonvenster van die bedryf in China en Suid-Afrikaanse kopers en verteenwoordigers van makelaars het dit bygewoon.
Daarmee saam sê hy die Australiese EMI het vandeesweek onveranderd gebly teenoor verlede week se veiling wat t ooreenstemmend met 12,5% gestyg het.
Hier is Victor...
Die wolmarkverslag is moontlik gemaak deur OVK. Besoek OVK se webblad by ovk.co.za vir spesiale promosies, inligting oor veilings, weeklikse graanverslae en vele meer. OVK - saam bereik ons meer.
Luister weeksdae van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar ‘n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.
Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn.
OFM-nuus