President van Beefmaster-telersgenootskap praat oor sy stoetery
06:27 Mon, 22 Jul 2019
President van Beefmaster-telersgenootskap praat oor sy stoetery | News Article
FOTO: Beefmaster-telersgenootskap
OFM gesels vandag met die president van die Beefmaster-telersgenootskap en hy vertel meer van sy stoetery.


Wilhelmus van der Schyff gee ook redes hoekom hy op dié spesifieke ras besluit het en vertel ook van sy jaarlikse groot produksieveiling wat eersdaags plaasvind.

OFM se Pieter Möller het met hom gepraat...



Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel weeksdae in om 11:00 en 13:30 vir jou landbounuusbulletins slegs op OFM.

Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar 'n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.


OFM-nuus









Cookies help us deliver our services. By using our site, you agree to our use of cookies. Tell me more