On Now
Weekdays 23:00 - 23:59
Overnight Oscar
NEXT: N/A N/A with N/A
Listen Live Streams

Agri Hour

#SONA2019: Nog onsekerheid oor grond, beleggingsmoontlikhede

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 08:32 Tue, 25 Jun 2019

#SONA2019: Nog onsekerheid oor grond, beleggingsmoontlikhede | News Article

Die Suid-Afrikaanse landboubedryf is verantwoordelik vir kosproduksie, veral vir mense in stedelike gebiede. Juis daarom is landelike ontwikkeling van groot belang.


Dít moet beklemtoon word en die bedryf moet gestimuleer word. Pres. Cyril Ramaphosa kon nie in sy staatsrede verlede Donderdag in die Parlement daarin slaag om dit te doen nie. Wouter Wessels, woordvoerder van die Vryheidsfront Plus en ‘n LP, meen Ramaphosa het boonop nie prontuit nie, maar tussen die lyne daarop gewys dat onteiening van grond sonder vergoeding in Suid-Afrika gaan plaasvind. Hy het daardeur nog onsekerheid geskep oor waarheen die land in daardie verband op pad is.

Wessels meen Ramaphosa het nie ‘n duidelike plan verskaf nie.

OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met Wessels gepraat…



Dit was Wouter Wessels, die Vryheidsfront Plus se woordvoerder en LP.

Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins.

Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar 'n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.


OFM-nuus




@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.