Agri Hour
Boere maak steeds planne ondanks ekonomiese inkrimping─── 06:09 Wed, 19 Jun 2019
Die hoof van Standard Bank se Agribesigheid, Nico Groenewald, het onlangs op ‘n boeredag in Noordwes gesels oor die pad vorentoe vir SA landbou.
Groenewald meen die land se landbou-ekonomie het wel 'n inkrimping gehad wat daarop dui dat die bedryf in 'n verkeerde rigting beweeg, maar daar moet onthou word dat faktore soos droogte 'n invloed gehad het. Volgens hom is boere egter steeds besig om planne te maak en nuwe tegnologie te gebruik. OFM se Pieter Möller het met hom gepraat...
Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar 'n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za. Luister ook weeksdae om 11:00 en 13:30 na jou landbounuusbulletins slegs op OFM. Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn.