Wolproduksie toon opwaartse neiging
06:22 Mon, 11 Feb 2019
Wolproduksie toon opwaartse neiging | News Article
FOTO: OFM
In hierdie insetsel word nuus oor die jongste statistieke in die wolbedryf verskaf.


Wolproduksie het weer ‘n opwaartse kurwe getoon. Die belangrike rol van kommunale boere in die bedryf, is weer eens beklemtoon. 

Dit is volgens Louis de Beer uitvoerende hoof van Cape Wools SA.

Hy sê wolproduksie in die Oos-Kaap sal ook volhou.

OFM se Pieter Möller doen verslag...



Dit was OFM se Pieter Möller. 


OFM-nuus


Related Articles:

Cookies help us deliver our services. By using our site, you agree to our use of cookies. Tell me more