On Now
Weekends 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 Opstaan with Anny
Listen Live Streams

Agri Hour

Omgeevroue stuur veevoer na boere in droogtegeteisterde gebiede

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 05:30 Fri, 14 Dec 2018

Omgeevroue stuur veevoer na boere in droogtegeteisterde gebiede | News Article
FOTO: Voelgoed.co.za

Die Caring Daisies, ‘n groep omgeevroue van Pretoria, reik nou uit na boere wat swaar trek weens die voortslepende droogte.


Sowat 25 vragmotors met veevoer is op pad na boere by Aberdeen in die Oos-Kaap en Strydenburg in die Noord-Kaap. Dié veevoerskenking vorm deel van die Caring Daisies se Manna vir die Boere-projek. Die voormalige kaptein van die Springbokke en die Cheetahs, Adriaan Strauss, sê hy het by dié projek betrokke geraak, omdat boere se nood nou groot is. 

OFM-nuus se Cathy Dlodlo het met Strauss gepraat...



Dit was die voormalige kaptein van die Springbokke en die Cheetahs, Adriaan Strauss, wat betrokke is by die Caring Daisies se Manna vir die Boere-projek. Om na ander insetsels te luister gaan na ofm.co.za, kliek op News, Agriculture, en Before Dawn.


OFM-nuus


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.