On Now
Weekdays 18:00 - 19:00
OFM Business Hour Olebogeng
NEXT: 19:00 - 23:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams

Agri Hour

Agri Noord-Kaap en polisie wil misdaad in landelike gebiede vasvat

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 06:28 Mon, 26 Nov 2018

Agri Noord-Kaap en polisie wil misdaad in landelike gebiede vasvat | News Article

Agri Noord-Kaap het homself ook verbind tot landbougemeenskappe se veiligheid in dié provinsie.


Voorsitter van dié organisasie en die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) in die Noord-Kaap se Landelike Veiligheid- en Veediefstalkomitees, Joe Scholtz, sê op ‘n onlangse vergadering met die provinsiale polisie se topbestuurslede is die geleentheid gebruik om uitdagings rondom landelike veiligheid en misdaad uit te lig. Boere in die Noord-Kaap lei steeds groot verliese weens veediefstal. 

Scholtz is onlangs aangewys as visevoorsitter van Agri SA se nasionale veiligheidskomitee. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met hom gepraat…



Dit was Joe Scholtz, voorsitter van Agri Noord-Kaap en die Rooivleisprodusente-organisasie in dié provinsie se Landelike Veiligheid- en Veediefstalkomitee. 

Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn.


OFM-nuus




@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.