Agri Hour
Voerkrale moet nou deeglik beplan─── 06:30 Tue, 23 Oct 2018

In die OFM-Agrinuus-insetsel praat Pieter Möller met die vleiskenner Peter Milton oor die jongste statistieke in die bedryf.
Volgens Milton begin beeste se A-grade optel en word die aanvraag en aanbod vir vleis se verhouding aangepas. Hy meen ook die voerkraalbedryf moet nou gereed wees en deeglike beplanning is vroeg in Desember nodig.
OFM-nuus