On Now
Weekdays 18:00 - 19:00
OFM Business Hour Olebogeng
NEXT: 19:00 - 23:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams

Agri Hour

#LandExpropriation: Nafu sê kommersiële boere sal gerespekteer word

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 07:30 Tue, 17 Jul 2018

#LandExpropriation: Nafu sê kommersiële boere sal gerespekteer word | News Article
Nafu-president, Motsepe Matlala

OFM-nuus se Christal-Lize Muller praat verder met die National African Farmers Union (Nafu) se president, Motsepe Matlala.

 

Hy was verlede week in Bloemfontein een van die sprekers op die Universiteit van die Vrystaat (UV) se reeks besprekings oor grondhervorming. 

Matlala het gesê  Nafu ondersteun die onteiening van landbougrond en die nasionalisering daarvan, wat dan aan 'n huurpagstelsel van 99 jaar onderwerp moet word. Dit sal verseker dat die meerderheid Suid-Afrikaners toegang tot grond het. 

Matlala het ook die ANC-regering geloof vir die vordering wat gemaak word met die verdeling van grond in die land.


Dit was die National African Farmers Union (Nafu) se president, Motsepe Matlala, wat gepraat het oor dié landbou-unie se beleid rondom die onteiening van landbougrond sonder vergoeding.

Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk met jou landbounuus op Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by 082-851-8254 of stuur vir haar 'n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.


OFM-nuus


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.