On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

Agri Hour

Ontwikkelingsbefondsing die antwoord vir grondhervorming

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 05:17 Wed, 11 Jul 2018

Ontwikkelingsbefondsing die antwoord vir grondhervorming | News Article
Agri SA se Omri Van Zyl

Agri SA het verlede week op ‘n werksessie van die FW de Klerk Stigting wat gehandel het oor grondonteiening sonder vergoeding, voorgestel dat ‘n Agri Ontwikkelingsfonds die oplossing is vir die stadige pas van grondhervorming.


Die fonds kan transformasie in landbou bevorder en daarmee saam werksgeleenthede skep en nuwe kommersiële boere in die bedryf vestig.

Agri Sa is ten sterkste gekant teen die wysiging van Artikel 25 van die Grondwet. Volgens dié organisasie sal dit nie probleme oplos nie. Dit gaan volhoubare landboutransformasie en ontwikkeling stuit en gemeenskappe verder "seermaak."

 OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met Agri SA se uitvoerende direkteur, Omri van Zyl daaroor gesels…


Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 na Gerben van Niekerk met jou landbounuus op Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by 082-851-8254 of stuur vir haar 'n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.


OFM-nuus


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.