Agri Hour
VL ontwikkel veiligheid-app vir boere─── DIRK KOK 09:49 Wed, 17 Jan 2018
Vrystaat Landbou ontwikkel saam met 'n tegnologiemaatskappy 'n veiligheid-app met 'n paniekknoppie vir boere en die publiek. Ons gesels met VL- uitvoerende hoof, Gerhard Kriel.
Luister Maandag tot Vrydag van 05:00-06:00 na Gerben van Niekerk met jou landbounuus op Before Dawn. Bel vir Dirk Kok by 076-476-2187 met jou landbounuus of stuur ’n e-pos na dirk@centralmediagroup.co.za