A Slice of Life
SAMA XXI - Bobby van Jaarsveld gesels oor sy nominasie─── 15:01 Wed, 25 Mar 2015

Genomineer vir sy album "Maak 'n wens" - is dit duidelik Bobby van Jaarsveld is baie opgewonde om die jaar weer in die kategorie "Beste pop album" te verskyn. Ek het met hom gesels oor sy nominasie en waarmee hy tans besig is. Luister gerus hier!
