On Now
Weekends 06:00 - 09:00
Weekend Breakfast Gerben and Anny
Show Background
NEXT: 09:00 - 12:00 Classic Sundays with Tony
Listen Live Streams

Agri Hour

Nederlanders dink slim met melkery-tegnologie

───   06:05 Mon, 05 Aug 2019

Nederlanders dink slim met melkery-tegnologie | News Article

OFM berig vandag oor twee Nederlandse ingenieurs wat ‘n groot deurbraak in die suiwelbedryf gemaak het.


‘n Outomatiese melkery kan nou danksy tegnologiese vordering die landbousektor volhoubaar ondersteun. 

OFM se Pieter Möller het meer...



Luister weeksdae van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar ‘n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.

Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn.


OFM-nuus


@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.