Agri Hour
Simptome van ekseemuitslag kan verlig word─── 07:18 Tue, 26 Mar 2019
'n Studie het getoon dat wol ekseemprobleme kan verlig.
Die dra van superfyn wol kan help om simptome van ekseemuitslag te verlig. Interessante studies is in Amerika gedoen en die uitslag is goeie nuus vir die wêreld.
OFM se Pieter Möller het meer...
Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn.
OFM News