On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: Rooy Food Market

Rooy Food Market

Kom luister na Helena Hettema, aktrise, sangeres en liedjieskrywer van Sonkring faam, by Rooy Food market- SONDAG - 30ste Maart 2025! Sy sing in Afrikaans, Frans, Nederlands, Flaams en Italiaans! Bespreek ook nou jou stalletjie! ‭Rooy Food Market word weer gehou op Sondag 30 Maart 2025 by die Van Rooyen Saal- venue in Potchefstroom. Indien u sou belangstel om ‘n kosstalletjie, CAR BOOT SALE, craft-stalletjie, antieke items aan te bied by die mark, kan u my kontak by 079 9182092 (Tania) https://www.facebook.com/RooyFoodMarket/

Venue: Van Rooyen Saal  | Event date:  30 March 2025, 10:00  | Area:  North West  | City:  Potchefstroom  | Address: 33-36 Pietbosman straat  | Contact Number:  0799182092  | Contact Email:  tania.labuschagne8@gmail.com
View All

News

Mianmar-aardbewing: Hulp stroom in ná meer as 1 700 sterftes

Mianmar se militêre leiers het die naweek buurlande toegelaat om skepe, vliegtuie en reddingspanne te stuur om te help ná een van die kragtigste aardbewings in die land se geskiedenis.  Read More


Suid-Afrikaners wen gesogte blommeskou-trofee in China

Suid-Afrika het die gesogte ‘Grand Gold Award’ by die 2025 Shenzhen Internasionale Blommeskou in China gewen.  Read More


‘Ons is hier om te bly,’ sê EU terwyl Amerika Suid-Afrika dreig

Die Europese Unie (EU) en Suid-Afrika gaan hul samewerking verdiep midde-in handelsbedreigings van die Amerikaanse administrasie wat albei trotseer.  Read More


Hof verwerp Trump se opskorting van buitelandse hulp

Pres. Donald Trump het Woensdag (5/3) ’n regsterugslag beleef toe die Amerikaanse hooggeregshof sy poging verwerp het om $2 miljard se buitelandse hulpbetalings te bevries.  Read More


@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.