4x4-dag Fouriesburg
Inskrywings is R200 vir 2 persone en R50 per persoon ekstra. Baie pryse te wen en pret langs die pad. Ontbyt is te koop asook braaipakke - op bestelling, vir aandete. Bykosse word voorsien. Bespreek sommer nou al jou plek of kom net op die dag en kom deel in die pret.
Venue: Di Plaaswerf
| Event date: 27 April 2024, 09:00
| Area: Free State
| City: Fouriesburg
| Address: R711, 1.8 km from Fouriesburg, 34km from Clarens
| Contact Number: 0828200403
| Contact Email: davidexley4@gmail.com
Advertisement
Advertisement