In the News
Laerskool Eureka bied hul Wildsveiling aan
--- Admin 27 Jan 2026Die Laerskool Eureka Jaarlikse Wildveiling is terug op 6 Februarie 2026 en hierdie keer is dit net vir mans. Dis 'n aand vir goeie geselskap, wonderlike mense, sterk stories en regte manspret. 'n Ontspanne atmosfeer waar vriende bymekaarkom en nuwe bande gesmee word.Die aand word ekstra spesiaal met die Curriebeker, wat daar sal wees saam met ..Read More


