In the News
Bekroonde kinderboekskrywer oorlede
--- Charné van der Merwe 12 Oct 2026’n Bekroonde skrywer, vertaler en samesteller wat deur haar liefde vir stories gehelp het om die verbeeldingswêreld van jong lesers te verruim is oorlede. Linda Rode is Sondag (11/10) in die ouderdom van 89 jaar oorlede. Sy het kanker gehad.Sy is op 3 Julie 1937 op Ladismith in die Wes-Kaap gebore. Rode het aan die Stellenbosch-universiteit studeer, ..Read More


