In the News
Breinvliesontsteking: Douglas treur oor Adrian (19) se skielike dood
--- Charné van der Merwe 16 Oct 2026’n Jong inwoner van Douglas, wat onverwags aan breinvliesontsteking oorlede is, word onthou as ’n “stil, pligsgetroue en hardwerkende jong mens” wat ’n blywende indruk op sy skoolgemeenskap en die mense om hom gelaat het. Adrian Janse van Rensburg (19) is Woensdagmiddag (14/10) oorlede nadat hy die oggend in die hospitaal opgeneem is. Hy het verlede ..Read More


