Central SA
Strenger vonnisse gevra ná ligte straf vir hondegeveg
--- Charné van der Merwe 17 Sep 2026Strenger vonnisse vir georganiseerde dieremishandeling word gevra nadat twee Noord-Kapenaars skuldig bevind is aan dieremishandeling, maar lig daarvan afgekom het. Die opgeskorte boetes wat Christopher Boesak en Geriaan Maritz opgelê is, weerspieël nie die erns van die wreedheid wat in die saak blootgelê is nie, sê die Nasionale Raad van ..Read More


