News
Familie vra hou op gerugte versprei oor Donovan Marx
--- Admin 31 Oct 2026Die familie vra ’n einde aan vals gerugte oor Donovan Marx, ’n beesboer van Noordwes, en beklemtoon dat sy ernstige beserings langdurige behandeling sal verg. Die familie van Marx wat Woensdagoggend (28/10) op sy plaas tussen Potchefstroom en Ventersdorp aangeval en gemartel is, bevestig dat hy steeds in ’n stabiele toestand in intensiewe sorg is, ..Read More


