On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams
#LandbouHoop: Droogte in Sentraal Suid-Afrika se omvang skokkend

View All

News

Trump-Poetin-beraad in gedrang terwyl Russe weer toeslaan

Die diplomatieke spanning tussen die VSA en Rusland het Woensdag opnuut gestyg nadat pres. Donald Trump aangekondig het sy beplande beraad met pres. Wladimir Poetin in Boedapest is voorlopig opgeskort...  Read More


Memoires 6 maande ná Epstein-slagoffer se selfdood plaas kollig op Andrew

Die memoires van een van die slagoffers van die Amerikaner Jeffrey Epstein, wat Dinsdag (21/10) net maande ná haar selfdood verskyn, veroorsaak reeds ernstige beroeringe in Brittanje.  Read More


Zelenski in VSA: Weste skepties oor Trump en Poetin se toenadering

Die wêreld se oë is op Washington gerig waar pres. Donald Trump Vrydagaand (17/10) om 19:00 met pres. Wolodimir Zelenski van Oekraïne vergader nadat Trump Donderdag tot ’n beraad met Rusland se pres....  Read More


Wapenstilstand in Gasa: Israeliese troepe onttrek, gyselaarooreenkoms in werking

Die Israeliese weermag (IDF) het bevestig dat die wapenstilstandooreenkoms tussen Israel en Hamas amptelik om 12:00 plaaslike tyd (en SA tyd) in werking getree het.  Read More


@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.