On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
Show Background
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams
Heuwels Fantasties ‘Bietjie Hoop’ Noord-Kaap Toer

Heuwels Fantasties ‘Bietjie Hoop’ Noord-Kaap Toer Venue: Hartswater, Kimberley, Douglas
26 – 28 September 2017 bring GWK en Die Heuwels Fantasties ‘Bietjie Hoop’ aan die Noord-Kaap met ’n toer na Hartswater, Kimberley en Douglas.

Die groep, wat deur GWK genader is om ’n liedjie wat spesifiek aan landbouers opgedra is te skryf, gaan nou hul wegholtreffer ‘Bietjie Hoop’ met die provinsie, waar die musiekvideo ook verfilm is, deel.

Op 26 September word The Big Breakfast uitgesaai vanaf ‘n pekanneut-plaas in die Hartswater-distrik.

Die Heuwels Fantasties tree by The Occidental Bar by die Groot Gat in Kimberley op, 26 September om 19h00.

Op 27 September kuier The Big Breakfast by GWK se handelstak in Kimberley, en op 28 September saai hulle regstreeks uit vanaf die GWK Hoofkantoor op Douglas.


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.