On Now
Weekdays 18:00 - 19:00
OFM Business Hour Olebogeng
Show Background
NEXT: 19:00 - 22:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams
#KomOnsFees: Aardklop2017

#KomOnsFees: Aardklop2017 Venue: Potchefstroom

Dates: 2 - 7 Oktober 2017

Tickets: Computicket

Fees na #hartelus saam met OFM by vanjaar se Aarklop kunstefees in Potchefstroom!

Van 3 tot 6 Oktober saai Cyril Viljoen (At Lunch, 13:00-16:00) regstreeks uit vanaf Die Bult. Op 7 Oktober is Shandor Potgieter (Wild Weekend, 09:00-13:00) aan die beurt.

Kom kuier saam en staan die kans om R1000 los te slaan met die #KomOnsFees speletjie.

Dié kunstefees beloof om weereens een vanjaar se groot hoogtepunte op Sentraal Suid-Afrika se feeskalender te wees met ’n groot verskeidenheid musiek- en teaterproduksies asook kunsaanbiedings vir oud en jonk.

Bly ingeskakel op OFM vir die jongste Aardklop nuus en onderhoude met die kunstenaars.

Besoek aardklop.co.za vir als wat jy moet weet oor vanjaar se Aardklop kunstefees.

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.