Gimmie Tekkiefees 2017
15:13 (GMT+2) Wed, 16 Aug 2017
Gimmie Tekkiefees 2017 Venue: Vereeniging Gimnasium (De Villiers Laan Vereeniging)

Dates:  8 September (16:00-23:00) & 9 September (08:00-23:00)

Tickets: At the gate (Friday: R50 & Saturday: R100, pre-school kids: free)

8 en 9 September 2017 kuier OFM by die 14de Gimmie Tekkiefees in Vereeniging!

Ontmoet Cyril Viljoen, Shandor Potgieter en WR van der Merwe wanneer hulle die Vrydag en Saterdag regstreeks vanaf Tekkiefees uitsaai.

Daar’s hope stalletjies en vermaak plus musiek uit die boonste rakke.

Kry kaartjies by die hekke - R50 vir Vrydag en R100 vir Saterdag. Voorskoolse kinders gratis.

Sien jou by Tekkiefees - gedryf deur OFM, die klank van jou lewe.

Program

Vrydag:

17:00 Ricky Faber

18:00 Courage Dear Heart

19:00 Armand Joubert

20:00 Leah

21:00 Bouwer Bosch

22:00 DJ

Saterdag:

08:00 Just Box/Just Fit Combo

10:00 Mej. Tekkiefees

12:00 Pizazz Dance Studio

12:45 Pitbull dojo demo

13:30 Cheerleaders

14:30 Touch rugby finale

15:30 SAPW rofstoei

17:00 Chané Valentine

18:00 Jo Black

19:00 Juan Boucher

20:00 Arno Jordaan

21:00 Jay

22:00 DJ

Win with MiOffice.net
Competition Date: 21 Feb 2020
By concentrating on providing practical solutions for everyday cust
Win with Windmill Casino
Competition Date: 21 Feb 2020
The Windpomp Fees, hosted by Windmill Casino. Dis n Feit soos n Koe
Win with Lamb and Mutton SA
Competition Date: 21 Feb 2020
Cooking With Lamb- by Lamb and Mutton South Africa
Cookies help us deliver our services. By using our site, you agree to our use of cookies. Tell me more