#Feesbevange met Aardklop!
08:36 (GMT+2) Mon, 12 Sep 2016
#Feesbevange met Aardklop! Venue: Potchefstroom

Dates: 4 – 9 Oktober 2016

Tickets: Computicket

4 – 9 Oktober 2016 is OFM #feesbevange by vanjaar se Aardklop kunstefees in Potchefstroom!

Dié kunstefees beloof om een vanjaar se groot hoogtepunte op Sentraal Suid-Afrika se feeskalender te wees met ’n groot verskeidenheid musiek- en teaterproduksies asook kunsaanbiedings vir oud en jonk.

Potchefstroom is gedurende die fees weer die gasheer van die immergewilde ATKV Tienertoneelfinaal en boekwurms moenie die propvol boekeprogram misloop nie.

Bly ingeskakel op OFM vir die jongste Aardklop nuus en onderhoude met die kunstenaars.

Besoek www.potchfees.co.za vir als wat jy moet weet oor vanjaar se Aardklop kunstefees.

Karen Zoid onderhoud:


Frank Opperman onderhoud


Alexa Strachan


Schalk Bezuidenhout


Anna Davel


Waldemar Schultz


Wessel Pretorius


Hannes Brummer


Bobby van Jaarsveld


Alexa Strachan – nuutste vanaf Aardklop 

Win with Shadeport Africa
Competition Date: 13 Sep 2019
Shadeport Africa was established in 1989 and has subsequently grown
Win with Round Table Potchefstroom 47
Competition Date: 13 Sep 2019
Don't miss this opportunity to win free double entry to the Craft B
Spur Style Saturdays
Competition Date: 20 Jul 2018
If you have a taste for life then yo
Cookies help us deliver our services. By using our site, you agree to our use of cookies. Tell me more