On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
Show Background
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams
Nampo Oesdag 2016

Nampo Oesdag 2016 Venue: Nampo Park, Bothaville

Sedert die eerste Nampo Oesdag in 1967 gehou is, het hierdie toonaangewende agri-ekspo van krag tot krag gegaan. Met honderde uitstallers en derduisende besoekers beloof die 50ste aflewering van Nampo Oesdag om weereens die hoogtepunt op Sentraal Suid-Afrika se landbou kalender te wees.

OFM is trots om deel te wees van Nampo Oesdag met regstreekse uitsendings vanaf Nampo Park, net buite Bothaville.

Maak ‘n draai by OFM se buite-uitsendingseenheid, 17 - 20 Mei 2016, wanneer Cyril Viljoen ‘At Lunch’ aanbied vanaf 13:00 tot 16:00. Ontspan, kry ’n bietjie pitkos en neem ’n #miekie (mielie kiekie)!

Kraai koning met OFM, die klank van jou lewe!

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.