On Now
Weekdays 05:00 - 06:00
The Agri Hour Gerben
NEXT: 06:00 - 09:00 The Good Morning Breakfast with Gerben and Anny
Listen Live Streams
Begin jou lewensveranderende reis by CTU Opedag

Begin jou lewensveranderende reis by CTU Opedag Venue: CTU Bloemfontein-kampus, Pretty Gardens Lifestyle Centre, hoek van Du Plessis en Faan Ferreira-laan, Langenhovenpark

OFM Buite Uitsending

15 Mei 2021

09:00 - 12:00

Die CTU Training Solutions opedag het 15 Mei plaasgevind by CTU se Bloemfontein kampus by Pretty Gardens in Langenhovenpark plaas. 

CTU bied voltydse, deeltydse en kort kursusse aan in IT, besigheid, ontwerp, ingenieurswese en sosiale wetenskappe.

Aansoeke en registrasies vir die middeljaar-inname sal tot 26 Julie verwerk word. Wil jy bespaar op jou studiegelde? Die oggendstond het goud in die mond! Vermy CTU se prysverhoging en verseker jou plek deur jou registrasie fooi te betaal en te registreer teen einde Mei 2021.


View All

News

Nog ’n Amerikaanse staat se onderwysers mag wapens dra

“Meer as die helfte van opvoeders glo dit sal skole minder veilig maak.”  Read More


Donker Texas ís vir die voëls

“Ons het die veldtog begin en mense het uitgevind, ‘o, sjoe, ek kan hierdie eenvoudige bydrae lewer en dit help eintlik die voëls wanneer hulle migreer’.”  Read More


Jaar se reën binne een dag betrap Arabiese woestyngebied onkant

“Dit is hoogs waarskynlik dat aardverhitting die storms vererger het.”  Read More


Fakkel vir Olimpiese Spele 2024 aangesteek

“Vandag is die Olimpiese Spele die enigste gebeurtenis wat die hele wêreld in vreedsame mededinging kan byeenbring.”  Read More


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.