On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Anny
Show Background
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams
De Oude Kraal Volksblad WildsKOSfees

De Oude Kraal Volksblad WildsKOSfees Venue: De Oude Kraal Country Estate

Date: 8 June 2019 (11:00 – 18:00)

Cost: R450pp

Buy tickets 

Come and celebrate the 20th birthday of the legendary Central South African festival!

Duncan Bayne from The Big Breakfast will be on site with loads of fun and giveaways.

Adam and Zak Steyn are the main entertainers on the lineup for evening, so you definitely don’t want to miss out.

Indulge in 100+ venison dishes plus mutton, beef, chicken and fish, all prepared in De Oude Kraal's kitchen and sample from 20+ wine farms with 100+ wines to taste.

There’s also a children’s programme, boeresport, outdoor activities, cash bar & wine shop available, stalls to visit and open parking.

Gates open at 10:00 till late. The food- and wine stalls open from 11:00 - 16:00.Ticket price includes food and wine tasting and musical program. Activities at additional cost.

For more information please contact 051 564 0636 / 733 or email info@deoudekraal.com.

Program vir die dag

10:00 Hekke Open

Plaaskombuis – lekker vars koeke, koffie, terte te koop

10:30 Zack Steyn tree op

11:00 – 16:00

Wildskosstalletjies & Wynstalletjies Open

10:45 Duncan open spyskaart

11:00 Arco optrede

11:45 Duncan neem deel aan gholf en koedoekittelspoeg

12:00 Open met gebed – Hennie Caarsten

Opening en verwelkoming deur: Gerhard Lombard & Jeanine Van Zyl (Volksblad)

12:30 Arco

13:00 Adam

14:00 Arco

15:00 Boeresport / Koek – Duncan van OFM The Big Breakfast Show

16:00 Adam

17:00 Rugby kyk

17:00 – 19:00 Daniel Wesley

19:00 Zack Steyn in biertent

Addisionele kostes:

.22Skiet en Kleiduifskiet, - pryse te wen

Koedoespoeg – met mampoer en koedoekittels, pryse te wen GHOLF chip, ‘n pro swing masjien wat jou stroke meet ens, Hendrik Buhrmann die gholfer is daar vir ‘n professionele raad.

Perdry, wa en trekkerritte in ons wildskampie, cheetah trein & kinderpret area beskikbaar vir die kinders. Die kinderterrein bestaan uit ‘n afgebakende area met springkastele en mense wat gesigte verf, ook na jou kind kan kyk. 

Kos stalletjies is ‘n verskeidenheid van wild en 20 verskillende wynplase.

Wynplase is as volg:

Antonij Rupert, Bon Courage, Bosman, Cederberg, De Grendel, Diemersdal, Diemersfontei, Glen Carlou, Groote Post, Kleine Zalze, La Motte, Leopards Leap, Longridge, Marras, Meerhof, Raats, Raka, Rickety Bridge, Ridgeback, Warwick

Al die wyne is beskikbaar in die Wynwinkel om per bottel te koop teen ‘n baie goeie prys.

Poedingstalletjie is ‘n verskeidenheid van vars gebakte nageregte en soet gebak met Jill van Jack en Jill wat haar bekende Cupcakes en ander lekkernye ook bring.

Andre Nowens gaan ‘n Gin Stalletjie doen, dit is ook internasionale Gin dag op die 8ste Junie.  Heerlike koffie met Stereo Café se koffiebone die dag deur met Josef.

Daar is stalletjies wat uitstal vanaf juwele tot kase; Volvo voertuie word ten toongestel en vele meer.

Kunstenaars tree die hele dag op, seremoniemeesters lig almal in oor die dag se verloop. Groot Koek vir 20 jaar reunie.

Sien meer by: https://deoudekraal.com/

View All

News

Moslem-sosialis word burgemeester van New York in slegte week vir Republikeine

In ’n suksesvolle verkiesingsweek vir die Demokratiese Party wat beskou word as ’n teken van Amerikaanse kiesers se ontevredenheid met pres. Donald Trump, het die stad New York sy heel eerste...  Read More


Andrew titel en woning kwyt; slagoffer se familie sê dis nie genoeg

Virginia Giuffre was ’n gewone Amerikaanse meisie wat nou ’n prins tot ’n val gebring het.  Read More


Polisie Doer Onder waarsku oor ‘crimefluencers’ wat kwesbare meisies aanlyn teiken

Die Australiese polisie waarsku ouers teen die opkoms van sogenaamde “crimefluencers” – jong mans en seuns wat aanlyn misdaadnetwerke vorm en kwesbare meisies teiken in ’n verdraaide kultuur van...  Read More


Balsaal en monumentboog: Trump ontslaan kunskommissie

Pres. Donald Trump het al ses lede van ’n onafhanklike federale agentskap afgedank wat verantwoordelik is vir die beoordeling van sy omstrede Withuis-balsaal en beplande “Arc de Trump” in Washington...  Read More


@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.