On Now
Weekdays 18:00 - 22:00
OFM Nights Ashmund
Show Background
NEXT: 22:00 - 23:59 Overnight with OFM
Listen Live Streams

Kies en Keur Mark/Market

Date: 20 November 2026, 09:00

Venue: Emerald Resort

City: Vanderbijlpark

**KIES & KEUR MARKET – ALLES WAT JOU HART BEGEER!** Get ready for a fantastic shopping experience at the Kies & Keur Market at Emerald Resort! Explore a wonderful selection of unique finds, creative products and beautiful gifts from local entrepreneurs


Leadership Training

Date: 20 November 2026, 09:00

Venue: House of Hope

City: Welkom

This training focuses on developing essential leadership skills, equipping participants to lead with confidence, communicate effectively, build strong teams, make wise decisions and inspire others


Hoërskool Fichardtpark se Kerssangdiens in samewerking met Doxa Deo, ten bate van ENGO se projek “Kos vir Kinders vir Kersfees”

Date: 20 November 2026, 18:00

Venue: Doxa Deo Suid Kampus

City: Bloemfontein

Jy en jou gesin word hartlik uitgenooi om saam met Doxa Deo Suid Kampus 'n aand van Kerssang te geniet! Hierdie jaar ondersteun ons, in samewerking met Hoërskool Fichardtpark, ENGO se Kos vir Kinders vir Kersfees-projek


Vrystaat Nasorg Sentrum se Liggiefees Kerssang - 20 November

Date: 20 November 2026, 18:00

Venue: Vrystaat Nasorg Sentrum

City: Bloemfontein

Dit is VRYSTAAT NASORGSENTRUM SE JAARLIKSE LIGGIEFEES - tot 28 November! 20 November is dit Kerssang saam met Willem Postma Laerskool se koor en Doxa Deo Noord


Community Carols by Candlelight

Date: 20 November 2026, 18:00

Venue: Salt & Pepper 59 derde straat Welkom

City: welkom

COMMUNITY CAROLS BY CANDLELIGHT – WELKOM Kom beleef ’n besondere aand van Kersmusiek, gemeenskap en omgee tydens Community Carols by Candlelight op Vrydag, 20 November 2026, by Salt & Pepper in Welkom


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.