
Op uitgesoekte Vrydae, elke maand in 2025, speel OFM jou gunsteling liedjies van jou gunsteling kunstenaars tydens Friday Favourites!
In April vier Juanita du Plessis, haar verjaarsdag (26/4) en op Vrydag, 25 April, speel ons haar beste treffers. Deel jou gunsteling herinnering van Juanita of haar musiek, en jy kan R2000 kontant wen in elke program, 06:00 tot 18:00.
Telegram die sleutelwoord ‘’Juanita" na 084 222 9497 en volg die instruksies.
Bs & Vs geld.
Geen onder 18s.
Aan jou gebring deur AgriSeker – ’n gerespekteerde naam in die landboubedryf vir die afgelope dekade. AgriSeker is 'n gemagtigde FDV, onderskryf deur Landbank Versekeringsmaatskappy.