In the News
’n Skenker se hart laat haar vandag voluit leef
--- Charné van der Merwe 24 Aug 2026Sy ken nie haar naam nie en weet nie hoe sy gelyk het nie, maar sy dink elke dag aan die vrou wie se hart in haar bors klop. Vir Melinda Nel (30), ’n laerskoolonderwyseres van Vryburg in Noordwes, is dié onbekende vrou veel meer as ’n naamlose skenker. Sy is die persoon wat haar, deur die grootste moontlike geskenk, ’n tweede kans op lewe gegee het ..Read More


