Rugby
Owen Kock gesels met Mannetjies Roux─── 08:32 Mon, 14 Nov 2011
Owen Kock
Bloemfontein. - Hy is Francois du Toit Roux gebore maar almal ken hom as Mannetjies Roux, die laaste man wat Griekwas tot Curriebeker-glorie in 1970 gelei het. Ek het met die legendariese Roux gesels voor Griekwaland Wes vandeesweek hul 125ste bestaansjaar vier. Ek wou by Roux weet hoe het dinge presies in die vroeëre jare by Griekwas verloop…
Owen Kock gesels met Mannetjies Roux:
