Agriculture
Hier is van jou hoof landboustories op OFM─── ELSABÉ RICHARD 05:30 Fri, 15 Jul 2022
Ons kyk nou na jou week in die landboubedryf. OFM-nuus se Elsabé Richard-May lig vandeesweek se hoofstories op OFM uit.
Sien onderstaande PODCAST
Price-sensitive buyers are being forced to reconsider their month-end grocery picks as meat prices continue to skyrocket, consistently showing year-on-year increases. According to Eskort’s Brand Manager, Domain Rautenbach, pork is therefore increasingly stepping up to the plate to relieve pressure from budgets, offering consumers a cost-effective protein alternative at an average of just half the price of beef and a third of the price of lamb. Comparing local meat prices for May 2022 against the same period last year, the average price of beef has risen by 13%, mutton, and lamb by 4.7%, and chicken by nearly 12%.
Veegetalle in Suid-Afrika en Namibië het drasties verminder, veral in gebiede wat vir jare lank onder erge droogtetoestande gebuk gegaan het. Volgens prof. Frikkie Maré van die Universiteit van die Vrystaat, kan die aankoop van vee en die aangaan van lenings risiko's inhou indien boere steeds wil voortgaan met hul besigheid. Hy vertel van landbouers wat moes diversifiseer om ekonomies te oorleef. Maré sê om lenings aan te gaan en weer veegetalle op te bou, is wel ‘n moontlikheid, maar voeg ook by dat moeilike keuses vir veeboere op die horison is en hulle sal moet besluit hoe hulle hulle moontlike aftreegeld of pensioen gaan beskerm in die finale besluitneming.
South Africa's agricultural industries are increasingly pressured by stringent trade practices in their major export markets. The wool industry, which has been closed off by the Chinese market for nearly four months now, is one example. China restricted imports from the local wool industry following the outbreak of foot-and-mouth disease, which remains a significant challenge for the sector. This is a major worry because China is South Africa's primary wool export market, accounting for roughly 70% of exports in value terms. Other South African wool industry markets are the Czech Republic, Italy, India, Bulgaria, Germany, the US, Malaysia, Japan, and Mexico. But all of these are relatively small and thus cannot offset the losses resulting from China’s restrictions.
EN
Winsgewendheid, veiligheid en sekuriteit is van die faktore wat die landboubedryf se lewensvatbaarheid beïnvloed, en is ook op die lys van besprekingspunte by Vrystaat Landbou (VL) se jaarkongres. Die organisasie se kongres vind op 3 en 4 Augustus plaas. VL se tema is vanjaar ‘Ongeag’. Die Hoof Uitvoerende Beampte van die organisasie, Gernie Botha, verduidelik dat binne die 'Ongeag'-raamwerk wil hulle kyk na probleme wat binne die landboubedryf ondervind word. Hy sê daar is baie eksterne faktore wat ‘n rol speel.