Agri Hour
#Luister: John Deere by Africa Agri Tech 2020─── 09:05 Fri, 14 Feb 2020
Sponsored09:05 Fri, 14 Feb 2020Gerben van Niekerk gesels met John Deere se Stephan Nel en Jacques Taylor oor die maatskappy se betrokkenheid by Africa Agri Tech wat 18-20 Februarie 2020 in Pretoria plaasvind.
John Deere het vandeesweek aangekodig dat hulle ook deel van hierdie reuse tegno-skou gaan wees. Luister onder na die onderhoud om meer uit te vind.
#Luister: John Deere by Africa Agri Tech 2020: