Werksessie fokus op graan, veeproduksie en ekonomiese toestande
06:39 Fri, 23 Aug 2019
Werksessie fokus op graan, veeproduksie en ekonomiese toestande | News Article
Die landbou-ekonoom Johan Willemse
Die bekende landbou-ekonoom, prof. Johan Willemse, gesels oor volgende week se gewilde Landboumarkvooruitsigte-werksessie, wat hy kwartaaliks aanbied.


Dié sessie gaan fokus op onder andere klimaatsvooruitsigte, die veebedryf, makro-ekonomie en graanmarkte. OFM se Pieter Möller het met hom gepraat...


Sien aangehegte PODCAST


Luister weeksdae van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar ‘n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.


OFM-nuus




Podcasts

:


Cookies help us deliver our services. By using our site, you agree to our use of cookies. Tell me more