Boere aangeraai om diere nou in te ent
CHRISTAL-LIZE MULLER
09:55 Fri, 21 Sep 2018
Boere aangeraai om diere nou in te ent | News Article
Die bekende veearts en bestuurder van die Herkouerveterinêre Vereniging van Suid-Afrika, oftewel Ruvasa, dr. Faffa Malan, raai veeboere aan om hul diere vroegtydig teen siektes, wat veral in die reënseisoen voorkom, in te ent.


Hy sê boere se inentingsprogramme moet nou veral ná die winter in plek wees. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met Malan gepraat.

Dit was dr. Faffa Malan, bekende veearts en bestuurder van die Herkouerveterinêre Vereniging van Suid-Afrika, oftewel Ruvasa.


OFM-nuus


Related Articles:

Cookies help us deliver our services. By using our site, you agree to our use of cookies. Tell me more