In ’n nuwe onthulling, wat groot opspraak in die Britse koningshuis veroorsaak, is bevestig dat prins Andrew in 2006 drie berugte figure – Jeffrey Epstein, Ghislaine Maxwell en Harvey Weinstein – by...
Read More
Die diplomatieke spanning tussen die VSA en Rusland het Woensdag (22/10) opnuut gestyg nadat pres. Donald Trump aangekondig het sy beplande beraad met pres. Wladimir Poetin in Boedapest is voorlopig...
Read More
Die memoires van een van die slagoffers van die Amerikaner Jeffrey Epstein, wat Dinsdag (21/10) net maande ná haar selfdood verskyn, veroorsaak reeds ernstige beroeringe in Brittanje.
Read More
Die wêreld se oë is op Washington gerig waar pres. Donald Trump Vrydagaand (17/10) om 19:00 met pres. Wolodimir Zelenski van Oekraïne vergader nadat Trump Donderdag tot ’n beraad met Rusland se pres....
Read More